Passievol oor jou oë
Welkom by ons innoverende wêreld van Optometrie. By Spec4u is ons visie dat elke kliënt die reg tot kwaliteit en bekostigbare oogsorg het.
![]() |
Ons het besef dat indien ons suksesvol in die mark wil meeding, ons die middelman moet uitsny. Daarom behartig ons self produksie en invoere. Sodoende kan ons produkte tot 70% goedkoper aan jou verskaf. |
OogkundigesOns oogkundiges streef daarna om aan jou individuele oogsorg behoeftes te voldoen. Om dit te doen moet elke pasient se leefstyl, beroep, sport en selfs stokperdjies in ag geneem word. Lees meer » |
|
|
BrilopmakersOns het duisende rame om van te kies, waaronder verskeie bekende handelsname soos Nike, Adidas, Tommy Hillfiger, Prince, Celine Dion en vele meer. Ons gebruik net die hoogste gehalte optiese lense, en geen generiese lense nie, sodat ons totale tevredenheid kan waarborg. Lees meer » |
Optiese illusiesKyk 'n bietjie na hierdie optiese illusies. Geniet! Kliek hier » |
|





